I got to fly 1.7 hrs. yesterday. I flew until evening twilight about 8:20. I was doing emergency engine out landings midfield on downwind. Idle only. I did 14 touch and gos. I added some spot landing practice on the last 6 t&g's. The full moon was shining. The wind calm. To dark to see the instruments. The runway lights on. What a ride!
Dankie Christopher,jy gaan defnitief van my hoor.Was DES in George/Knysna vir vakansie,gesien die droogte is erg,reen lekker hier hoop dit gaan julle kant toe.Lekker dag.
Hello Deon , Baie dankie. Dit sal lekker wees om julle te huisves. Laat weet net wanneer, ons julle kan verwag!
Dit is ongelooflik droog hier by ons - die droogste in 130 jaar, maar ons het op die oomblik n heerlike sagte dou reën wat val, ons is baie dankbaar.
My selnommer is 082 451 2518
Groetnis